Netbal vs Sentraal
o/15A verloor 5 – 15
o/15B verloor 1 – 22
o/19 A verloor 17 – 49
o/14A verloor 8 – 18
o/14 B verloor 2 – 9
Die ander wedstryde is gekanselleer agv reën.
Hokkie:
o/16 Seuns: wen Hoërskool Sentraal 5 -1 en Hoërskool Fichardtpark 2-0
o16 Dogters: 0 elk teen Sentraal
1ste Span dogters 1elk teen Sentraal en 2 elk teen Eunice
1ste Span seuns verloor 0 – 5 teen Grey Kollege, wen Hoërskool Noordheuwel 4 – 1 en Hoërskool Sasolburg met
4 – 0.
Rugby vs Sentraal:
o/14 wen 28 – 5
o/15 wen 36 – 12
o/16 verloor 6 – 23
o/19 B speel gelykop met 7 elk
1ste span wen 69 – 5
Well done to all the learners and coaches!
#trotsgroen #proudtobegreen