Foto 1: Brandon Smuts, Daylon Beukes en Geo Engelbrecht na hul oorwinng tee Hoƫrskool Kalahari.
HoĆ«rskool Upington het 28 en 29 Februarie ‘n wonderlike naweek vol rugby aangebied. Van die plattelandse skole het aan die sportnaweek deelgeneem, onder meer, HoĆ«rskool Kalahari, HoĆ«rskool Springbok, HoĆ«rskool Keimoes enĀ HoĆ«rskool Groblershoop. Uppies het gesorg dat daar baie opwinding plaasgevind het op die veld en dat rugby op die dag geseĆ«vier het. Hulle bedank elke skool wat kom kuier het en glo hulle sal volgende jaar weer so maak.
Uppies se O/19A-span het uitgeblink met hardlooprugby en het die toeskouers aanskoulike rugby gebied.