Agter vlnr: Franco Swart (Afrigter), Jano Malan, Caydon Daniels, Jayden Williams, Sylvester Hoffmann, Ruwin Isaks, Johan Maritz, SD Botes (Afrigter) en Wian Kriek
Voor vlnr: Roelof Slabbert, Darren Cloete, Jaco Fourie en Siphe Msebenzi.
HoĆ«rskool Upington 0/15 krieket het op Å warm Dinsdagmiddag Kenhardt besoek om te kyk wie koning sal kraai na 25 boulbeurte.
Uppies het eerste gekolf en 123 lopies aangeteken. Sylvester Hoffman het met die kolf uitgeblink; 51 lopies nie uit.
Kenhardt gaan kolf toe en word uitgeboul vir 80 lopies. Ruwin Isaks het 4 paaltjies vir slegs 10 lopies gekry.
Uppies wen die wedstrydĀ met 43 lopies.
Baie geluk aan die seuns met die mooi prestasie.