)

Hoërskool Noord-Kaap Top 20 Atletiekspan presteer by Diamantveld byeenkoms

Voor vlnr: Denilson Metcalfe, Breyton Daniëls, Nkechi Chiazodo, Alethia Rossouw, Omphile Leephile, AdK Atletiekhoof, Chanique Faarland, Jenne-lee Le Roux, Tristen Pinetown en Chanté Petrus.

Agter vlnr: Botlhale Pampoen, Realebogo Job, PJ Bartie, Gareth Kriel, Viaan Harris, Kenan Mpisi, Jaden van Lill, Eldridge Jack, Kuthlano Matlhakwane, Keanté Pienaar en Carlo Cupido.

Die HNK top 20 atletiekspan het aan die Diamantveld uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem en fantasties presteer. Hulle wen 12 GOUD-; 9 SILWER- en 4 BRONSMEDALJES, asook 1 rekord. Die seuns o19 en o15 Aflosspanne wen ook hul aflosse.

Congratulations to all of these learners!

#trotsgroen

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal