)

Hoërskool Upington Tennisspelers by Noord-Kaap Tennisproewe

Agter vlnr: Stefan Joubert, Geo Engelbrecht, Awie van der Westhuizen, PA Karsten en Berna Kilian.

Middel vlnr: Bea Engelbrecht, Jana Nel, Janneke Engels, Nina Slabbert en Zea Botma

Voor vlnr: Nico van der Westhuizen, Braam van Niekerk en Dappie van der Ryst.

Die volgende leerders van Hoërskool Upington het vanaf 23-25 Januarie aan die Noord-Kaap tennisproewe in Kimberley deelgeneem. Die leerders het as volg geëindig op die ranglys in hul onderskeie ouderdomsgroepe:

Seuns 0/14: Braam van Niekerk (2de), Nico van der Westhuizen (7de) en Dappie van der  Ryst (12de)

Dogters 0/15: Zea Botma (7de)

Seuns 0/15: PA Karsten (3de) Hercules Hudson het ongelukkig onttrek op die 2de dag weens ʼn besering.

Dogters 0/16: Janneke Engels (2de) en Bea Engelbrecht (8ste)

Dogters 0/17: Jana Nel (4de)

Seuns 0/17: Stefan Joubert (3de), Geo Engelbrecht (5de) en Awie van der Westhuizen  (7de)

Dogters 0/19: Berna Kilian (1ste) en Nina Slabbert (7de)

Berna Kilian en PA Karsten gaan vanaf 9 tot 13 April in Pretoria aan die Interpro deelneem,waar hulle teen al die ander provinsies meeding.

Baie sterkte en geluk aan elke Uppie!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal