Vlnr: Sheri Smith, Conduard Katzke, Anika van der Merwe en Louis Mathewson.
Laerskool Eureka van Kimberley het onlangs hul hoofleiers vir 2020 verkies. Conduard Katzke is verkies tot Hoofseun, Anika van der Merwe Hoofdogter, Louis Mathewson Onderhoofseun en Sheri Smith tot Onderhoofdogter.