Netball Captains – Schools That Rock talks to Spheshihle Mzisa
Netball Captains. Schools That Rock kicked off, a while ago, with a new sport series. The Captains from our High Schools’ first netball teams tell us more about their captaincy.…
Rugby Skrumskakel-kliniek – Hoërskool Ermelo by kliniek
Rugby Skrumskakel-kliniek. EHS se rugbyseuns het op Woensdag, 13 April, ‘n skrumskakel-kliniek bygewoon. Die kliniek is aangebied is vir die Erries met rugby-kenner, Deon de Kock, as aanbieder. Deon het…
Seuns Hokkie – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Volksrus
Seuns Hokkie. Op Woensdag 13 April, het die Erries se hokkie seuns in hulle tweede ligawedstryd teen Hoërskool Volksrust te staan gekom. Die 0/16-span was eerste aan die beurt en…
Fairweather Hokkietoernooi – Vyf uit vyf vir Hoërskool Nelspruit
Fairweather Hokkietoernooi. Vyf uit vyf vir Hoërskool Nelspruit se o/16A dogtershokkiespan tydens die Fairweather Hokkietoernooi! Die span het teen die volgende O/16’s gespeel gedurende die Fairweather Hokkietoernooi: Hoër Volkskool Heidelberg:…
ASA Kampioenskappe – NHS atletieksterre eindig met nog 5 medaljes
ASA Kampioenskappe. Hoërskool Nelspruit sluit die seisoen af met nog vyf nasionale medaljes by die ASA Kampioenskappe! Atletiek Suid-Afrika se nasionale kampioenskappe vir atlete onder 16, 18 en 20, het…
Nedstar Hokkie Kliniek – Hoërskool Ermelo slaggereed
Nedstar Hokkie Kliniek. Hoërskool Ermelo se hokkiedogters het die Nedstar Hokkie Kliniek geniet en is slaggereed vir die liga! Al Hoërskool Ermelo se senior dogters hokkiespanne het gedurende die Maart-vakansie…
SA Skole Atletiek Kampioenskappe – Hoërskool Ermelo presteer
SA Skole Atletiek Kampioenskappe. Vanaf 16 tot 18 Maart het agt atlete van Hoërskool Ermelo aan die SA Skole Atletiek Kampioenskappe te Germiston deelgeneem. Die Errie-atlete het aan ‘n verskeidenheid…
SA Tennis Skolespan – Arili Boshoff van Hoërskool Nelspruit skitter
SA Tennis Skolespan. As nommer een in Mpumalanga se tennisspan, het Arili Boshoff onlangs aan die nasionale skoletoernooi deelgeneem. Arili is een van Hoërskool Nelspruit se groot uitblinkers op die…
Mpumalanga Atletiekbyeenkoms – Agt Erries deur na SA’s
Mpumalanga Atletiekbyeenkoms. Die afgelope Saterdag het die volgende Errie-atlete hul Provinsiale kleure verwerf by die Mpumalanga-atletiekbyeenkoms. Seuns o/15: Luan Greyling: 800m Kryn Romijn: 400m Seuns o/17: Tyrone Berning: 400m, 400m…
Erries Wintersport – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Middelburg
Erries Wintersport. Op Saterdag, 5 Maart, het Hoërskool Ermelo se rugby- en netbalspanne op hul tuisveld vriendskaplike Erries wintersport wedstryde teen Hoërskool Middelburg aangepak. Die Erries het die wedstryde in goeie…
Nedstar-kliniek – Erries Hokkie woon kliniek by
Nedstar-kliniek – Errie hokkie van Hoërskool Ermelo het die voorreg gehad om ‘n Nedstar hokkie kliniek by te woon. Dit het plaasgevind op 4 en 5 Maart onder leiding van…
NWU Super Interhoër Atletiek – Hoërskool Nelspruit skitter
NWU Super Interhoër Atletiek. Met die Laeveld-kroon in die sakkie, het Hoërskool Nelspruit se kern-atletiekspan (slegs een atleet per item) Woensdag 2 Maart opgeruk na Roodepoort, waar die jaarlikse NWU…
Erries Seunshokkie – Vriendskaplike wedstryde vs Oosterland
Erries Seunshokkie. Op Woensdag, 2 Maart, het Hoërskool Ermelo se seunshokkiespanne vriendskaplike wedstryde teen Hoërskool Oosterland gespeel. Hierdie wedstryde is gereël ter voorbereiding van die ligawedstryde wat volgende week begin.…
Mpumalanga Atletiek Kampioenskappe – Erries presteer uitstekend
Mpumalanga Atletiek Kampioenskappe. Elf atlete van Hoërskool Ermelo het Saterdag, 26 Februarie, aan die Gert Sibande Streeksuitdunne te Secunda-stadion deelgeneem. Hierdie atlete het hul uitstekend van hul taak gekwyt en…
Wintersport – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Oosterlig
Wintersport. Op Saterdag, 26 Februarie, het Hoërskool Ermelo op hul tuisveld teen Hoërskool Oosterlig van Boksburg te staan gekom. Dit was die eerste wintersport geleentheid vir 2022 en al EHS…
Interhoër – Hoërskool Ermelo se atlete wen TWK Hoëveld Interhoër 2022
Interhoër – Hoërskool Ermelo se atlete het die TWK Hoëveld Internooi 2022 gewen. Op Saterdag 19 Februarie is die jaarlikse Hoëveld Interhoër deur Hoërskool Oosterland in die Secunda stadion aangebied. …
Visvang – Hoërskool Ermelo se hengelspan blink uit
Visvang – Hoërskool Ermelo se hengelspan die afgelope naweek aan hul eerste liga-visvangkompetisie van 2022 deelgeneem. Erries se span behaal ‘n algehele eerste plek, tesame met ‘n individuele derde plek.…
Midstream Atletiekbyeenkoms – voorbereiding vir EHS van Interhoër
Midstream Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Ermelo se atlete het Vrydag, 11 Februarie, te Hoërskool Midstream deelgeneem aan die Midstream College, Olifantsfontein, Atletiekbyeenkoms. Deelnemende skole was Midstream College, Hoërskool Alberton, Hoërskool Overkruin en Curro…
Atletiek – Hoërskool Ermelo atlete by Rob Ferreira Atletiekbyeenkoms
Atletiek – Hoërskool Ermelo het op 4 Februarie die langpad aangepak na Witrivier. Errie se atlete het gaan deelgeneem aan die LJ Prokureurs atletiekbyeenkoms te Hoërskool Rob Ferreira. Vandat die…
Skole atletiek – Erries byeenkoms te Hoërskool Nelspruit
Skole atletiek – Errie atlete van Ermelo het die vriendskaplike byeenkoms te Hoërskool Nelspruit bygewoon. Elke atleet het Hoërskool Ermelo se naam met trots gedra. Skole soos Afrikaans Hoër Seuns,…
Erries Tennis – Hoërskool Ermelo presteer by ATKV Buffelspoort Toernooi
Erries Tennis. Hoërskool Ermelo is baie trots op hul eerste tennisspan (seuns) met hul uitstekende prestasies behaal tydens die ATKV Buffelspoort Tennistoernooi. Die Erries span bestaan uit: Christiaan Wege, Tobie…
Atletiek – HNS se Ashley Erasmus verpletter rekords!
Atletiek: Hoërskool Nelspruit leerder, Ashley Erasmus, het tydens die jaarlikse vriendskaplike atletiekbyeenkoms nasionale en internasionale rekords verpletter!! NHS se jaarlikse vriendskaplike atletiek byeenkoms is op Saterdag 29 Januarie aangebied. Hierdie…
Erries Atlete – Atlete opgewonde om terug te wees op atletiekbaan
Erries Atlete – Atlete van Hoërskool Ermelo, in Ermelo is opgewonde om terug te wees op die atletiekbaan. Na twee jaar se Covid-19 het dit al wat ‘n sport is…
Tennis – Hoërskool Ermelo tennisspelers by Mpumalanga-proewe
Tennis. Drie talentvolle Errie-tennisspelers het op Vrydag en Saterdag 21-22 Januarie aan die Mpumalanga Tennis proewe te Middelburg deelgeneem. Wianke Cloete, Elizma Swart en Dick Rouillard het die Erries se…
Atletiek NHS – Hoërskool Nelspruit interhuisbyeenkoms
Atletiek NHS. NHS-atlete is oorgehaal vir puik prestasies! As die indrukwekkende uitslae van Hoërskool Nelspruit se jaarlikse atletiek interhuisbyeenkoms enigsins ‘n aanduiding gee van wat verderaan vanjaar van die skool…
Graad 8’s – Hoërskool Ermelo hou Groentjies-atletiek
Graad 8’s – Hoërskool Ermelo, in Mpumalanga het hul Groentjies-atletiek op 13 Januarie gehou. Graad 8’s, beter bekend as “pitte”, het hul heel beste gegee en baie talent getoon. Die…
Atletiek – SA Rekord vir Juané le Roux van Hoërskool Nelspruit
Atletiek. Juané le Roux, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Nelspruit, het die Suid-Afrikaanse- én Afrika-rekord vir diskus dogters o/17 in die F46-klas gebreek. Sy verbeter die Afrika-rekord van 21,35 en…
‘Indoor’ Hokkie – Erries in Mpumalanga-‘Indoor’ Hokkiespan
‘Indoor’ Hokkie. Hoërskool Ermelo is baie trots op Deidre en Kayla van der Meyden, graad 11-leerders van EHS, wat gekies is vir die o/18 Mpumalanga (Indoor/binnenshuise) Hokkie A-span (Black Mambas).…
Junior Rugby – Junior Errie-Arende geniet rugby wedstryd
Junior Rugby. Die Junior Errie-Arende van Hoërskool Ermelo, het Saterdag 30 Oktober teen ‘n o/13 Klub van Pretoria gespeel. Die Errie-Arende het met hierdie wedstryd vir die laaste keer Junior…
EHS Rugby – Hoërskool Ermelo kuieraand lok bekendes
EHS Rugby. Op Saterdag, 23 Oktober, het die Erries ‘n glansryke rugby-kuieraand te Perdekraal aangebied. Blitzbok-legendes, Impi Visser en Phillip Snyman, was die eregaste van die EHS Rugby aand. Die…
Sewes Rugby – EHS bied suksesvolle Impi Visser 7’s-dag aan
Sewes Rugby. Hoërskool Ermelo het op Saterdag, 23 Oktober, die eerste amptelike Impi Visser 7’s-toernooi aangebied. Rugby en die liefde vir skolesport het geseëvier! 28 Spanne het aan die sewes…
Erries Krieket – Hoërskool Ermelo 1ste krieketspan vs HTS Witbank
Erries Krieket. Op Saterdag, 23 Oktober, het Hoërskool Ermelo se eerstespan-krieketseuns teen HTS Witbank te staan gekom. Die besoekers het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. In uiters…
Amashova-fietswedren – Hoërskool Ermelo vaar uitstekend
Amashova-fietswedren. Christiaan Wege, graad 11 EHS-leerder, en Luzaan Durand, graad 10-leerder van EHS, het op Sondag 24 Oktober aan die uitdagende Amashova 80 km fietswedren in Durban deelgeneemen. Dié wedren…
Mpumalanga Skole-atletiek – Erries presteer tydens atletiekbyeenkoms
Mpumalanga Skole-atletiek. Hoërskool Ermelo het op Vrydag 22 Oktober aan die Mpumalanga Skole-atletiekbyeenkoms deelgeneem. Hierdie byeenkoms is gehou te HTS Middelburg. Tydens hierdie byeenkoms het Erries uitsonderlik presteer. Die volgende…
Mpumalanga Mamba-span – Anra Mentz gekies vir Elite Hockey Team
Mpumalanga Mamba-span. Hoërskool Ermelo is besonder trots op oud-Errie en onderwyser by die EHS, Anra Mentz, wat gekies is vir die Elite Challenge Team van 2021 se Mpumalanga Mambas binnenshuise-hokkiespan.…
Gert Sibande Netbal – Drie spanne van Hoërskool Ermelo in liga wedstryde
Gert Sibande Netbal. Drie van Hoërskool Ermelo se Fast Five-netbalspanne het Donderdag, 21 Oktober, aan vanjaar se ligawedstryde te Standerton deelgeneem. Die dogters het hierdie formaat van netbal terdeë geniet…
Western Mounted Games Erries – Pryse ingeryg by kompetisies
Western Mounted Games Erries. Die Western Mounted Games het vanaf 3 tot 6 Oktober in Parys plaasgevind. Hoërskool Ermelo se ruiters het uitstekend gevaar. Die Erries het die volgende prestasies…
7’s Rugby – EHS vaar uitstekend tydens Eldoraigne-toernooi
7’s Rugby. Vrydag 15 Oktober het Hoërskool Ermelo se o/15A-7’s rugbyspan aan Die Wilgers hoërskool se 7’s rugby toernooi deelgeneem. Erries het goed gevaar en eindig algeheel derde. Die rugby…
SA Boerperd Kampioenskap – Errie-ruiters presteer
SA Boerperd-kampioenskap. Hoërskool Ermelo is deur twee ruiters by die SA Boerperd-kampioenskap verteenwoordig. Die kampioenskap het plaasgevind vanaf 13 tot 16 Oktober in Parys by die Afridome. Erries het skoonskip…
Errie Krieket – Rian Barnard van EHS in Mpumalanga-krieketspan
Errie Krieket. Hoërskool Ermelo is besonder trots op Rian Barnard, graad 10-leerder van EHS. Rian is gekies vir die seuns o/16 provinsiale-krieketspan, Mpumalanga Rhinos. Die proewe het op 9 Oktober…
Krieket EHS – Hoërskool Ermelo wen Oosterland op krieketveld
Krieket EHS. Op Saterdag 16 Oktober het Hoërskool Ermelo se eerstespan-krieketseuns teen Hoërskool Oosterland op die Erries se tuisveld te staan gekom. EHS het die loot gewen en besluit om…
SAWMGA Nasionale Kampioenskap – Melissa Olivier, EHS, verkies vir SA span
SAWMGA Nasionale Kampioenskap. Tydens die SAWMGA (South African Western Mounted Games) se nasionale kampioenskap is Melissa Olivier, graad 9-leerder van EHS, verkies tot die SAEF (South African Equestrian Federation) junior…
Mpumalanga Rugby – EHS-rugbyspelers verteenwoordig Mpumalanga
Mpumalanga Rugby. Hoërskool Ermelo is met reg trots op Arend Fourie, Tiaan Grobler, Armand du Preez en Ingus Ferreira. Hierdie vier manne het Mpumalanga Rugby op die veld verteenwoordig. Arend…
Krieketakademie – EHS Krieketakademie laerskool-toernooi
Krieketakademie. Op 7 en 8 Oktober het Johan van der Wath-krieketakademie ‘n toernooi aangebied op Hoërskool Ermelo se terrein by die nuwe krieketnette. Die krieketnette is geborg deur Discovery. Die…
EHS Krieket – Hoërskool Ermelo O.15 Krieket vaar briljant
EHS krieket. Erries se /15A-krieketspan het Maandag, 12 Oktober, te staan gekom teen Hoërskool Piet Retief. Hoërskool Ermelo kolf eerste en teken 158 lopies aan vir 6 in die toegelate…
Erries Krieket ligawedstryd – EHS o/15-krieket klop Ligbron
Erries Krieket ligawedstryd. Op Dinsdag 28 September het Erries se o/15A-krieketspan weer kragte gemeet teen Ligbron Akademie vir Tegnologie in nog ‘n krieket ligawedstryd. Hoërskool Ermelo het eerste gekolf en…
Vriendskaplike rugby wedstryde – Erries seëvier teen Hoërskool Delmas
Vriendskaplike rugby wedstryde. Op Donderdag 23 September het twee van die Erries se rugbyspanne teen Hoërskool Delmas vriendskaplike rygby wedstryde gespeel. Beide die o/17A- en o/17B-Erriespanne wen oortuigend met 42-12…
Mpumalanga Skole-Gholf – EHS presteer by finale proewe
Mpumalanga Skole-Gholf. Drie Errie-gholfers het op Maandag , 20 September, aan die finale rondte van die Mpumalanga skole-gholf proewe deelgeneem. Die proewe is by die Volksrust Gholfklub aangebied. Die drie…
Hoërskool Ermelo Krieket – EHS vs Hoërskool Generaal Hertzog
Hoërskool Ermelo Krieket. Errie-krieket laat paaltjies kantel. Hoërskool Ermelo Krieket se eerstespankrieket het op Donderdag, 23 September, kragte gemeet teen Hoërskool Generaal Hertzog van Witbank op die Erries se tuisveld. …
MPU-krieketproewe – Rian en Adam Barnard
MPU-krieketproewe. EHS is besonder trots op Rian en Adam Barnard. Dié tweeling, wat deel is van die Hoërskool Ermelo Johan van der Wath krieket-akademie, is gekies om deel te neem…









