)

Krieketakademie – EHS Krieketakademie laerskool-toernooi

Krieketakademie. Op 7 en 8 Oktober het Johan van der Wath-krieketakademie ‘n toernooi aangebied op Hoërskool Ermelo se terrein by die nuwe krieketnette. Die krieketnette is geborg deur Discovery.

Die vier spanne wat aan die krieketakademie deelgeneem het, was JJ van der Merwe, Bethal Bears, NB Akademie en Laerskool Nelspruit. Elke span het drie wedstryde gespeel en Laerskool Nelspruit het weggestap as wenners van die toernooi. NB Akademieis as naaswenners aangewys.

Saam met die toernooi het Johan Van der Wath afrigting aangebied vir die seuns wat die toernooi bygewoon het.

Baie dankie aan Johan van der Wath en Discovery vir die toernooi se reëlings en die betrokkenheid by die ontwikkeling van ons jeug.

Foto’s verskaf

NB Akademie se O.13-krieketspan saam met hul afrigter en Mnr Johan van der Wath
JJ van der Merwe se O.13-krieketspansaam met hul afrigter en mnr van der Wath
Bethal Bears se O.13-krieketspan met hul afrigter en mnr van der Wath

Lees meer oor EHS:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal