)

Perdesport – Ivanka Erasmus van Welkom Volkskool in Vrystaat span

Perdesport. Ivanka Erasmus, graad 2 leerder van Welkom Volkskool,  was deel van perdesport se Vrystaatspan wat gedurende die skoolvakansie deelgeneem het aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Kyalami, Johannesburg.

Ivanka se uitslae is soos volg:

12de  in Equitation

15de in Ideal Time

9de in 40cm Showjumping

3de tydens Vrystaat prysuitdeling.

Top 10 in ‘showjumping’ uit 37 deelnemers.

Baie geluk Ivanka . Volkies is baie trots op jou!

Foto verskaf

Lees meer oor Welkom Volkskool:

https://schoolsthatrock.co.za

https://welkomvolkskool.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal