)

Gimnastiek SA’s – Hoërskool Fichardtpark Gimnaste presteer

Gimnastiek SA’s: Twee leerders van hoërskool Fichardtpark, Schalk Botes en Miguel Ribeiro, het tydens die afgelope skoolvakansie in gimnastiek presteer. Hulle het as deel van die Vrystaat Gimnastiekspan by die SA-Spele in Pretoria deelgeneem.  

Schalk Botes het ‘n goue medalje op die dubbel-mini trampolien (Vlak 6) behaal. Hy is dus die SA-wenner in hierdie kategorie.  Schalk verwerf ook ‘n brons medalje op die Euro-trampolien (Vlak 6).  

Miguel behaal onderskeidelik ‘n vierde plek in die Euro-trampolien (Vlak 5), en ‘n vyfde plek in die dubbel-mini trampolien (Vlak 5). 

Fichies is baie trots op hierdie twee gimnaste.  

#fichietrots #fichiesvoorkeurskool #fichiespresteer

Foto’s verskaf

Lees meer oor Fichies:

https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal