)

EHS Krieket – Hoërskool Ermelo O.15 Krieket vaar briljant

EHS krieket. Erries se /15A-krieketspan het Maandag, 12 Oktober, te staan gekom teen Hoërskool Piet Retief. Hoërskool Ermelo kolf eerste en teken 158 lopies aan vir 6 in die toegelate 20 boulbeurte. Hoërskool Piet Retief word na slegs 14.2 boulbeurte uitgeboul. Hulle het 86 vir 10 aangeteken. Die Erries wen dus met 72 lopies.

EHS se uitblinkers as kolwers was Edwin Smit met 42 lopies en Carel Jacobsz met 34 lopies. Erries se boulers wat uitgestaan het was Riël Hugo, Erik Pretorius en Tredoux Ferreira wat twee paaltjies elk geneem het.

Die poel waarin EHS deelgeneem het, het betstaan uit Hoërskool Ermelo, Hoërskool Piet Retief en Ligbron Akademie vir Tegnologie.

Die Erries is besonder trots op hul o/15A-krieketspan wat, na aanleiding van die liga-wedstryde. eerste in die poel eindig.

Welgedaan, manne!

Lees meer oor Erries:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal