JF Koshuisleiers. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het hul Koshuis Hoofleiers bekend gemaak.
Die Hoofdogter is Suné Scholtz en die Onderhoofdogter is Lourika Briedenhann. Die Hoofseun is Heiner Freitag en die Onderhoofseun is Sechaba (Boefie) Tshiloane.
Lees meer oor JF: