)

SA-Stoeikampioenskappe – MJ Hattingh van Fichies kry silwer

SA-Stoeikampioenskappe. MJ Hattingh, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het tydens die Oktober skoolvakansie aan die SA-Stoeikampioenskappe in Pretoria deelgeneem. Hy het in twee kategorieë nl. Vrystyl en Grieks-Romeins gekompeteer. 

In die Vrystyl-kategorie het MJ ‘n vierde-plek behaal, en in die Grieks-Romeinse kategorie het hy ‘n silwer medalje verwerf. MJ sê dat hierdie ervaring vir hom baie lekker was. Die kompetisie was baie sterk en hy moes soms teen ander stoei wat in swaarder gewigsklasse val.  

Baie geluk, MJ. Fichies is trots op jou.

Lees meer oor Fichies:

https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal