Mpumalanga Mamba-span. Hoƫrskool Ermelo is besonder trots op oud-Errie en onderwyser by die EHS, Anra Mentz, wat gekies is vir die Elite Challenge Team van 2021 se Mpumalanga Mambas binnenshuise-hokkiespan.
Bo en behalwe diƩ prestasie, is sy ook gekies as afrigter vir die o/18-dogters Mpumalanga binnenshuise-hokkiespan.
Baie geluk en sterkte, Anra! Die Erries is trots om jou in ons geledere te hĆŖ!
Lees meer oor Erries: