)

‘Indoor’ Hokkie – Erries in Mpumalanga-‘Indoor’ Hokkiespan

‘Indoor’ Hokkie. Hoërskool Ermelo is baie trots op Deidre en Kayla van der Meyden, graad 11-leerders van EHS, wat gekies is vir die o/18 Mpumalanga (Indoor/binnenshuise) Hokkie A-span (Black Mambas).

Die proewe het te Witbank Hockey Farm plaasgevind oor die verloop van die afgelope maand.

Die PSI-toernooi vind plaas vanaf 19 tot 22 Desember in Johannesburg. Hier sal Mpumalanga te staan kom teen ander provinsies van onder andere Gauteng, Vrystaat, Limpopo en Noord-Wes.

Baie geluk aan die dogters en sterkte met die toernooi wat voorlê.

Geniet elke oomblik.

Leer meer oor EHS:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal