)

Vriendskaplike rugby wedstryde – Erries seëvier teen Hoërskool Delmas

Vriendskaplike rugby wedstryde. Op Donderdag 23 September het twee van die Erries se rugbyspanne teen Hoërskool Delmas vriendskaplike rygby wedstryde gespeel.

Beide die o/17A- en o/17B-Erriespanne wen oortuigend met 42-12 en 41-12 onderskeidelik.

Vriendskaplike rugby wedstryde - Erries seëvier teen Hoërskool Delmas
Erries seëvier teen Hoërskool Delmas. Hennie Holtzhausen dra die bal en Herman Holtzhausen agter hom ter ondersteuning

‘n Spesiale woord van dank aan Hoërskool Delmas asook aan die breër Delmas-gemeenskap vir die wyse waarop hul die Erries verwelkom het, met spesiale vermelding van Louwtjie Scheepers van Sasol Delmas wat die seuns trakteer en besonder gulhartig ontvang het.

Vriendskaplike rugby wedstryde – Erries seëvier teen Hoërskool Delmas. Carlo da Silva gee die bal aan.

Baie geuk aan die tweed rugbyspanne.

Erries is trots op julle!!

Foto’s verskaf

Lees meer oor Hoërskool Ermelo:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal