)

You are sponsoring

Vriendskaplike rugby wedstryde - Erries seëvier teen Hoërskool Delmas

Vriendskaplike rugby wedstryde. Op Donderdag 23 September het twee van die Erries se rugbyspanne teen Hoërskool Delmas vriendskaplike rygby wedstryde gespeel. Beide die o/17A- en o/17B-Erriespanne wen oortuigend met 42-12…