Erries Tennis. Hoërskool Ermelo is baie trots op hul eerste tennisspan (seuns) met hul uitstekende prestasies behaal tydens die ATKV Buffelspoort Tennistoernooi. Die Erries span bestaan uit: Christiaan Wege, Tobie Leibbrandt, Rynard Herholdt en Pieter Leibbrandt.
Die uitslae is as volg:
EHS wen Hoërskool Voortrekker met 38-28
Erries wen Stanford Lake College met 44-21
EHS wen Centurion Academy met 36-32
Baie geluk aan die tennisseuns wat hul baie goed van hul taak gekwyt het. Julle hou die Errie-naam hoog en maak ons baie trots.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za