)

Skole atletiek – Erries byeenkoms te Hoërskool Nelspruit

Skole atletiek – Errie atlete van Ermelo het die vriendskaplike byeenkoms te Hoërskool Nelspruit bygewoon. Elke atleet het Hoërskool Ermelo se naam met trots gedra.

 Skole soos Afrikaans Hoër Seuns, Afrikaans Hoër Meisies, Hoërskool Rob Ferreira en Hoërskool Nelspruit het deelgeneem en was besonders sterk.  Erries het hul ware potensiaal en talente ten toon gestel om vir die res van die deelnemers te wys waartoe hulle in staat is.  

Die Errie-atlete het deur die loop van die skole atletiek byeenkoms nege eerste plekke behaal. Twee Victor Ludorum trofeë is ook behaal deur Tyrone Berning: 0/16 en Marius Nel: 0/19.

Welgedaan Erries!  Julle talente word raakgesien en harde werk is beloon!!

Die volgende byeenkoms vind plaas op Vrydag 4 Februarie te Hoërskool Rob Ferreira.

Marlioné Erasmus
Foto vlnr: Bongmusa Vilakazi en Mia Davel (regs)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal