MPU-krieketproewe.
EHS is besonder trots op Rian en Adam Barnard. DiƩ tweeling, wat deel is van die Hoƫrskool Ermelo Johan van der Wath krieket-akademie, is gekies om deel te neem aan die finale o/16 Mpumalanga krieketproewe.
Die ekstra ure en harde werk wat saam met mnr van der Wath by die akademie ingesit word, kan duidelik gesien word in hierdie besondere prestasie, asook hul passie en liefde vir die sport.
Baie geluk aan die seuns en sterkte met die proewe wat voorlĆŖ.
Lees meer oor Erries: