Errie Krieket. Hoërskool Ermelo is besonder trots op Rian Barnard, graad 10-leerder van EHS. Rian is gekies vir die seuns o/16 provinsiale-krieketspan, Mpumalanga Rhinos. Die proewe het op 9 Oktober plaasgevind te Hoër Tegniese Skool Middelburg.
Die span speel gedurende Desember die jaarlikse toernooi in Pretoria.
Baie geluk, Rian! Jy maak EHS trots en ons wens vir jou alle sterkte toe vir die toernooi.
Lees meer oor Erries: