)

Karate – Hanré Dreyer doen JKS Area Gradering

Karate. Hanré Dreyer van Laerskool Truida Kestell, in Bethlehem, het die afgelope naweek deelgeneem aan die Bethlehem Karate Klub se JKS Area Gradering.

Handré, ‘n Graad 6 leerder, het ‘n baie goeie gradering gekry en sy Bruinbelt een ontvang. Dit was ‘n baie strawwe gradering en ‘n baie goeie prestasie vir ‘n 12 jarige karateka!

Hanré neem al vanaf Graad 1 deel aan karate. Hy het deur hierdie ses jaar baie hard gewerk en geoefen om hierdie mylpaal te behaal. Dit is iets wat beslis deursettingsvermoë en ywer vereis.

Baie geluk Handré!

Truidjies is baie trots op jou!

#trotsetruidjies#proudtobeatruidjie

Lees meer oor Laerskool Truida Kestell:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.truidakestell.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal