Rugby Skrumskakel-kliniek. EHS se rugbyseuns het op Woensdag, 13 April, ‘n skrumskakel-kliniek bygewoon. Die kliniek is aangebied is vir die Erries met rugby-kenner, Deon de Kock, as aanbieder.
Deon het vir verskeie provinsies gespeel wat onder andere meer as 12 “First Class games” insluit. Daar is spesifieke aandag aan elke skrumskakel van die Erries gegee. Aandag is gegee aan verskeie aspekte, soos die skoppe.
Die Erries is besonder dankbaar vir die kennis wat oorgedra en die lesse wat geleer is.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za