)
Mpumalanga Sunbirds Netbal – NHS Netbalster Skitter

Mpumalanga Sunbirds Netbal. Hoërskool Nelspruit se Juffrou Maryke Coetzee het vanaf 5-12 September die klaskamer verruil vir die netbalbaan. Me. Coetzee het die provinsiale span, die Mpumalanga Sunbirds, verteenwoordig by…

SAWMGA/SANESA Nasionale Kampioenskap – EHS-Ruiters presteer

EHS-Ruiters neem voortou. Die Erries spog met nege hoërskole-ruiters wat Mpumalanga sal verteenwoordig by die SAWMGA/SANESA Nasionale Kampioenskap. Hierdie kampioenskappe sal vanaf 3 tot 6 Oktober gehou word by die…

Cross Country SA Championship – Bongmusa Vilakazi excells

Cross Country SA Championship. One of the top athletes from Ermelo High School, Bongmusa Vilakazi, participated at the South African Cross Country Championship for club cross country. This event took…

South African Equestrian Federation – Melissa Olivier in SA Span

South African Equestrian Federation. Hoërskool Ermelo is besonder trots op Melissa Olivier, graad 9-leerder van EHS, wat gekies is vir die SAEF (South African Equestrian Federation) se meisies-juniorspan. Sy neem…

Mpumalanga skole-gholfproewe – Erries vaar uitstekend

Mpumalanga skole-gholfproewe. Vier gholfspelers van Hoërskool Ermelo het op Maandag 13 September aan die jaarlikse Mpumalanga skole-gholfproewe se eerste ronde deelgeneem. Die proewe het op die Mbombela Gholfklub plaasgevind. Hulle…

EHS o/15 krieketspan klop Piet Retief in liga-wedstryd

EHS o/15A krieketspan: Op Donderdag 9 September het die EHS o/15A krieketspan te staan gekom teen Hoërskool Piet Retief in hul eerste liga-wedstryd vir die jaar. Laasgenoemde teken 130 lopies…

Junior Erries Rugby – Ermelo teen King Edward Primary

Junior Erries Rugby. Junior Erries rugby skitter op die veld! Die Junior Erries-rugby seuns het op Saterdag 4 September teen King Edward Primary te staan gekom. Die Erries het hul…

EHS neem deel aan Inter Africa tennistoernooi

EHS Inter Africa tennistoernooi: EHS se tennisspanne het vanaf 1 tot 4 September deelgeneem aan die Inter Africa tennistoernooi in Bethlehem. Die leerders se tennis het baie ontwikkel gedurende die…

EHS Krieket wen Liga – Ermelo se eerste krieketspan wen ligawedstryd

EHS Krieket wen Liga. EHS se eerste krieketspan het op Saterdag 4 September in hul eerste liga-wedstryd vir die seisoen teen Embalenhle te staan gekom.  Op die dag met perfekte…

Hoërskool Ermelo wen Rugby – Hoërskool Ermelo 0.17 rugby klop Rand Park High

Hoërskool Ermelo Rugby. Ter voorbereiding vir volgende jaar se rugby, neem die o/17-span van Hoërskool Ermelo rugby deel aan ‘n rugby-reeks wat oor verskeie datums te Hoërskool Eldoraigne plaasvind. Op…

Hoërskool Nelspruit gryp vergunning van sportdeelname aan

Hoërskool Nelspruit sportdeelname. Hoërskool Nelspruit het die vergunning om weer aan ‘n verskeidenheid sportaktiwiteite deel te kan neem, aangegryp. Wintersport: Die winterseisoen het vinnig tot ‘n einde gekom. Dit was…

Ermelo Seunshokkie vs Hoërskool Oosterland

Ermelo seunshokkie vs Oosterland. Op Woensdag 1 September het die Erries se eerstespan seunshokkie die lente afgeskop met ‘n vriendskaplike wedstryd teen Hoërskool Oosterland. Vroeër in 2021 het die twee…

EHS-skuts in Mpumalangaspan!

Hoërskool Ermelo is besonder trots op hulle skuts wat gekies is vir die Mpumalanga-skietspan. Die gekose skuts is Herentia van Zyl, GJ Swanepoel, Dehandri Morkel, Pieter de Beer, Katelyn Potgieter…

Lowveld High athletes qualified for Mpumalanga Cross Country Champs

Photo above LTR: Sinethemba Mlambo and Bongeka Sithole Lowveld Mpumalanga Cross Country. The Mpumalanga Cross Country Champs were held at Clivia Primary school, in Ngodwana on Saturday 28 August. Lowveld…

Errie-hokkie vaar goed teen Hoërskool Secunda

Foto bo: Karmien Pretorius Errie-hokkie het op Saterdag, 28 Augustus 2021 vriendskaplike wedstryde teen Hoërskool Secunda gespeel. Dit was dan ook die matrieks se laaste wedstryd van die jaar. Goeie gees…

Erries se eerste Krieketspan vs Carolina Akademiese Skool

Foto bo: Vlnr: Rian Barnard en Leo Luyt Erries se eerste krieketspan. Die Erries se eerste krieketspan het op Woensdag 25 Augustus op uitnodiging teen Carolina Akademiese Skool gespeel. Dit…

Errie-Wildehonde hard aan die oefen

Errie-Wildehonde is hard aan die oefen. Hoërskool Ermelo se minihokkie-seisoen, die Wildehonde het op Vrydag 20 Augustus 2021 afgeskop op die EHS astrobaan. Pricilla Esterhuyze dien as hoofafrigter en werk…

Erries stof hul rugbystewels af

Foto: Arend Fourie beur voorentoe met die bal in sy hande met sy spanmaats wat daar is om hom by te staan Erries stof rugbystewels af. Op Saterdag, 21 Augustus,…

Errie-atlete presteer tydens landloop byeenkoms

Erries landloop atlete het baie goed presteer tydens ‘n landloop byeenkoms. Hoërskool Ermelo het op 18 Augustus deelgeneem aan ‘n landloop byeenkoms te Hoërskool Hertzog. Daar was slegs een byeenkoms…

Secunda High School’s U14 Hockey girls Inspire with Quotes

The U/14 Hockey girls inspired us with their motivational quotes! Die O/14 Hokkiedogters inspireer ons met hul motiverende woorde! Well done, Girls! #hokkiebokkie Foto’s verskaf Meer oor Secunda Hoërskool: https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/mpumalanga/

Erries Rugby Players to Watch

Schools That Rock video on Ermelo High School Rugby players Sport ​Hoërskool Ermelo wil graag leerders kweek wat ongetwyfeld ‘n gebalanseerde leefstyl handhaaf. Om hierdie rede heg die skool baie…

Hoërskool Nelspruit Afrigters

Hoërskool Nelspruit stel Mnr Dylan Herbst bekend.

Hoërskool Ermelo Ruiters behaal sukses

Die EHS-ruiters het gery dat die stof staan by beide die Mpumalanga SAWMGA en SANESA vyfde en sesde kwalifiserende rondes by Pienaardam, Middelburg oor die naweek van 5 en 6…

Lowveld High School Rugby Players selected to represent Pumas u20 Rugby team

Congratulations to three rugby players from Lowveld High School, Mbombela, Lwethu Nkambule, Blake Olifant and Jerome Mgwenya, who have been selected to represent the Pumas u20 Rugby team. They will…

Lowveld High School Rugby news

Photo LTR: Siyabonga Mahlangu, Khamogelo Letsholo, Njabulo Zulu Lowveld High School has some exciting rugby news. Siyabonga Mahlangu has made the Mpumalanga u18 Academy Rugby team. He plays wing and…

Errie katrol plek in SA-span in

Hoërskool Ermelo is besonder trots op Zané Coetzee, graad 8-leerder van EHS. Sy is gekies vir die SAVOF (Suid Afrikaanse Varswater Oewerhengel Federasie) Jonge dogter hengelspan vir 2021. Zané het…

Errie verower drie eerste plekke tydens Paralimpiese SA’s

Foto bo: Frané Swart tydens die byeenkoms Frané Swart, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, het tydens die Suid-Afrikaanse Paralimpiese Spele uitstekend presteer. Dié geleentheid sou in 2020 plaasgevind het, maar…

Ligbron Akademie vir Tegnologie Gholfspelers is Ligawenners

Al drie Ligbron se gholfspanne is as Gert Sibande -wenners gekroon! Ligbron wen die A-liga met 128 punte op die bord. Wynand Moolman en Dries Odendaal (kaptein) verdien vermelding vir…

Hoër Tegniese Skool Middelburg atlete presteer in Landloop

Verskeie HTS Middelburg landloopatlete het op Saterdag, 29 Mei, deelgeneem aan die 2de Nkangala-landloopliga. Die Rooies het die volgende plekke behaal: o.14-dogters: Petra Wassenaar 3de, Beamè Cronje 6de en Zeanè…

HTS Middelburg leerder na swemproewe vir SA Skoleswemspan

Na afloop van die jaarlikse SA Nasionale juniorswemkampioenskappe is een van die Rooies, Bennet Goenewald, gekies om deel te neem aan die swemproewe vir die SA skoleswemspan. Bennet sal vanaf…

EHS-gholf behaal weer eerste plek

Vlnr: Liam Kitchenmaster, Tobie Leibbrandt, Pieter Leibbrandt en Wian Swart Op Vrydag, 21 Mei, het een van die Erries se gholfspanne die volgende rondte liga gespeel op Volksrust. As gevolg…

EHS-rugbyseuns gekies vir Puma-spanne

Hoërskool Ermelo is besonder trots op nege van EHS se rugbyseuns wat gekies is vir verskeie voorlopige Puma-rugbyspanne. Die Erries is dankbaar vir die geleentheid om, ten spyte van onseker…

Hoërskool Nelspruit Rugby-tuiswedstryde met goeie uitslae beklink

Vir die eerste keer sedert skolesport weens die Covid-19 pandemie gestop is, is daar weer kompeterend rugby op NHS se tuisveld gespeel. Op Saterdag, 15 Mei het NHS teen Transvalia…

Ligbron Akademie Vir Tegnologie Gholfnuus

Die tweede rondte van die liga is Vrydag op Volksrust beslis. Ligbron se A-span het met ‘n telling van 41 gelykop met Hoogenhout gespeel. Dries Odendaal teken 15 punte vir…

EHS-hokkie behaal oorwinnings

Anzelle Vosloo hardloop na die bal. Monique Ferreira ondersteun haar Op Donderdag, 13 Mei, het twee van die Erries se dogtershokkiespanne wedstryde gespeel op Hoërskool Ermelo se astro.  Die spanne…

EHS Netbaldogters skerp doel-vermoë op

Foto bo: Die groep EHS-dogters wat die kliniek bygewoon het Op Woensdag 5 Mei, het die doele van Hoërskool Ermelo se netbaldogters se onderskeie netbalspanne ‘n Shooters Clinic by Tuks…

Hoërskool Ermelo wintersport skop af teen Hoërskool Middelburg

Op Vrydag en Saterdag 7 en 8 Mei het die Erries vir die eerste keer in 14 maande amptelike wintersport-wedstryde gespeel teen Hoërskool Middelburg. Dié vriendskaplike wedstryde se primêre doel…

Ligbron Akademie Vir Tegnologie Hokkie vs Hoërskool Evander

Ligbron se 0/14 en 0/16-seuns hokkie het gister die eerste ligawedstryde teen Evander afgeskop. Die 0/14’s speel gelykop met 1 elk en die 0/16’s se telling is 0 – 1.…

Ligbron Akademie Vir Tegnologie berei voor vir wintersport

Ons wag net vir die fluitjie om te blaas! Ligbron se wintersportspanne is besig om goed voor te berei vir die liga-seisoen wat voorlê. Na ‘n jaar se droogte op…

Noord Suid/ North South “Man Of The Match”

Baie geluk aan Dillon Smith van Affies wat aangewys is as “Man of the Match”  Man of the Match is Jean Smith from Grey College  Man of the Match is…

Hoërskool Nelspruit se Rhinos is terug in aksie

NHS se eerste rugbyspan het tydens die Monnas Eeufees-rugbytoernooi teen Hoërskool Garsfontein en Hoërskool Noord-Kaap te staan gekom. Die eerste wedstryd teen die Garsies het Vrydag, 23 April, plaasgevind. Die…

Hoërskool Nelspruit Rugby meer as net ‘n passie

Mnr. Hennie Skorbinski saam met die Rhinos se kaptein Gerard Venter (middel) en onderkaptein Charles Gates Hoërskool Nelspruit is opgewonde oor die rugbyseisoen. Die Rhinos, NHS se eerstespan, het reeds hul…

Priscilla Esterhuyze ontwikkel hokkie op Erries se astro

Priscillia Esterhuyze (vierde van links, agter), Linda Horn, hokkie-organiseerder van EHS (regs van haar) en Carl Jacobsz (derde van regs, agter) saam met die groep kinders wat die kursus bygewoon…

Errie-ruiters presteer dat die stof staan

Verskeie EHS-ruiters het aan twee verskillende Mpumalanga- kwalifiserende rondes deelgeneem vir onderskeie kategorieë en die Erries het uitstekend presteer. Die rondes het plaagevind in Badplaas. In die Dresseer Mpumalanga kwalifiserende…

Hoërskool Nelspruit se Atletiekseisoen eindig op ‘n Goue Noot

Hoërskool Nelspruit se atletiekseisoen het op ‘n opwindende goue noot geëïndig. Niemand wat enigsins betrokke was, sal die 2021-atletiekseisoen vir skole gou vergeet nie – veral nie as jy gekroon…