Schools That Rock video on Ermelo High School Rugby players
Sport
​Hoërskool Ermelo wil graag leerders kweek wat ongetwyfeld ‘n gebalanseerde leefstyl handhaaf. Om hierdie rede heg die skool baie waarde aan fisiese oefening sowel as die dieper lewenswaardes wat sport by leerders tuisbring.
Die Erries glo in die belangrikheid dat ‘n gesonde liggaam ‘n gesonde gees huisves.
​”The Erries believe undoubtebly in a sound mind and a healthy body. We offer indeed a variety of team sports: hockey, netball, rugby and cricket. Obviously sport offers the opportunity to learners to be part of a team.
Selfs by sportsoorte waar leerders meer in ‘n individuele hoedanigheid deelneem, soos atletiek, tennis, gholf, hengel, skiet, ruiterkuns en skaak, speel hulle as span steeds ‘n onmisbare rol in Errie-sport. Vir diegene met ‘n liefde vir landbou is daar jeugskoue. Hier word leerders touwys gemaak word oor hoe om met vee te skou.
Hoërskool Ermelo beskik oor uitstekende sportfasiliteite. “We are indeed proud of our internationally acknowledged
Errie-Unie-Astro hockey field. In addition to this we have five high quality tennis courts, six netball courts, three squash courts and many more.“
Vir leerders wat nie in sport belangstel nie, maar steeds ‘n gesonde leefstyl wil handhaaf, is daar ook geleenthede. Die O2-Oxygen gimnasium op EHS se terrein het ‘n wye verskeidenheid apparaat waar verskeie fiksheids- en kondisioneringsklasse aangebied word.
Sport is ‘n belangrike deel van menige jongmens se lewe. “That is why we strive to offer each Errie the opportunity to develop and perform to the best of his/her ability in the sport of his/her choice, ensuring that our learners maintain a healthy lifestyle.“
​
Meer oor Hoërskool Ermelo:
https://www.schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/mpumalanga