Ons wag net vir die fluitjie om te blaas!
Ligbron se wintersportspanne is besig om goed voor te berei vir die liga-seisoen wat voorlê.
Na ‘n jaar se droogte op die sportveld is die spelers uitgehonger om speelkans te kry! Die eerste spanne van die onderskeie sportsoorte is aangewys en gereed om die Blou Masjien te verteenwoordig.
The sport teams are ready to kick of the long awaited season! The first teams of hockey, netball and rugby are especially eager to represent the Blou Masjien on the sport field!