)

EHS neem deel aan Inter Africa tennistoernooi

EHS Inter Africa tennistoernooi: EHS se tennisspanne het vanaf 1 tot 4 September deelgeneem aan die Inter Africa tennistoernooi in Bethlehem.

Die leerders se tennis het baie ontwikkel gedurende die toernooi. Hulle het uitstekende blootstelling gekry teen skole soos Waterkloof, Cradock, Voortekker, Linden, Oranje Meisieskool, Afrikaans Meisies Hoƫr en Marlow.

Dit was ā€˜n wonderlike geleentheid vir al die skole se leerders om weer te kon deelneem. Nuwe vriendskapsbande is gesmee, nadat die grendeltyd baie aktiwiteite in die wiele gery het.

https://schoolsthatrock.co.za/

https://nelliesh.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal