Oranje Landlopers in Vrystaatspan. Twee landlopers van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, Carlé Stockenström (O.15) en Danielle Joubert (O.16) is vir die Vrystaatspan gekies. Hulle gaan op 18 September by die nasionale kampioenskappe meegeding het.
Lees meer oor Oranje: