)

Junior Erries Rugby – Ermelo teen King Edward Primary

Junior Erries Rugby. Junior Erries rugby skitter op die veld! Die Junior Erries-rugby seuns het op Saterdag 4 September teen King Edward Primary te staan gekom. Die Erries het hul uitstekend van hul taak gekwyt.

Alhoewel dié jong seuns nog in die laerskool is, het elkeen Errie-wees ten toon gestel en voluit gespeel. Die telling van die o/12-Junior Erries was 40-0 in die Erries se guns. Erries se o/13-Junior span wen met 43-8. Die Erries bedank meneer Jimmy Stonehouse, oud-Errie en tans Puma-afrigter. Hy het die dag bygewoon en het ook die spelers van die onderskeie wedstryde aangekondig.

Hannu Horn is aangewys as die voorspeler van die o/12-span en Jannie Jacobs is aangewys as die agterspeler van die o/12’s. In die o/13-span is Zander Muller aangewys as voorspeler van die wedstryd en Ruan Ludwig as agterspeler. Dié seuns word elkeen beloon met ‘n prys wat moontlik gemaak is deur die borge. Groot dank aan elke borg: TWK Versekering, Pam Golding en De Wit Motors. Geluk en dankie aan elke seun wat deel was van dié geleentheid en EHS se naam eer aangedoen het.

“Dit is lékker om julle as deel van Hoërskool Ermelo te hê.”

Luan Greyking gee die bal aan
Ruan Ludwig

Foto’s verskaf

Lees meer oor Erries:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal