)

Hoërskool Ermelo Ruiters behaal sukses

Die EHS-ruiters het gery dat die stof staan by beide die Mpumalanga SAWMGA en SANESA vyfde en sesde kwalifiserende rondes by Pienaardam, Middelburg oor die naweek van 5 en 6 Junie.

Die Errie-ruiters behaal die volgende plekke in die Q-6 kwalifiserende ronde:

Level 1: Carmien Pretorius behaal ‘n algehele eerste plek.

Level 2: CJ Steenkamp behaal ‘n algehele eerste plek.

Level 3: Inge van Der Walt behaal ‘n algehele eerste plek en Walter van Der Walt behaal ‘n algehele tweede plek.

Level 4: Melissa Olivier behaal ‘n algehele eerste plek, Carli Huber ‘n algehele tweede plek en Inge van der Walt ‘n algehele vierde plek.

In die Q-5 kwalifiserende ronde:

Level 1: Carli Huber behaal ‘n algehele eerste plek en Carmien Pretorius ‘n algehele vierde plek.

Level 4: Carli Huber behaal ‘n algehele eerste plek, Melissa ‘n algehele tweede plek en Walter van Der Walt ‘n algehele vierde plek.

EHS is besonder trots op Melissa Olivier. Sy het met haar perd, Schooby Doo Too het met die Big T-item ‘n nuwe rekord opgestel van 14.714 sekondes.

Baie geluk aan elke ruiter wat uitstekend presteer het. Hoërskool Ermelo is met reg trots op dié prestasies wat weereens bewys dat Erries uitstaan bo die res!

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal