)

Hoërskool Ermelo wen Rugby – Hoërskool Ermelo 0.17 rugby klop Rand Park High

Hoërskool Ermelo Rugby. Ter voorbereiding vir volgende jaar se rugby, neem die o/17-span van Hoërskool Ermelo rugby deel aan ‘n rugby-reeks wat oor verskeie datums te Hoërskool Eldoraigne plaasvind.

Op Maandag 30 Augustus het die o/17 rugbyspan te staan gekom teen Rand Park High en as oorwinnaars van die veld gestap met ‘n eindtelling van 22 – 17.

Tiaan Grobler is aangewys as man van die wedstryd.

Die volgende wedstryd vind plaas op 16 September teen Hoërskool Eldoraigne.

EHS is dankbaar vir die geleentheid en blootstelling wat die Ermelo rugbyseuns kan kry ten spyte van ‘n besige program en uitdagende omstandighede.

Baie sterkte met die volgende wedstryd.

Lees meer oor Hoërskool Ermelo:

https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal