Leerder wen wiskunde toekenning: Millah du Plessis van Welkom Volkskool het die naweek van 4 September aan die jaarlikse A+Students wiskunde streekskompetisie deelgeneem. Sy het ‘n toekenning gewen.
Sy is in Graad 3 en het die “champion of champion” toekenning in haar ouderdomsgroep behaal.
Hierdie kompetisie het in Bloemfontein plaasgevind.
Baie geluk Millah!
Welkom Volkskool is trots op jou!!