Horse riding National Championships. Hanzelle Hattingh, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, is gekies vir die Vrystaatspan. Sy neem vanaf 6 tot 9 Oktober aan die “Core league national championships” deel wat op Kyalami plaasvind.
Baie geluk, Hanzelle, Truidjies is baie trots op jou!
#trotsetruidjies #proudtobeatruidjie
Lees meer oor Truida Kestell: