Mpumalanga Atletiekbyeenkoms.
Die afgelope Saterdag het die volgende Errie-atlete hul Provinsiale kleure verwerf by die Mpumalanga-atletiekbyeenkoms.
Seuns o/15:
- Luan Greyling: 800m
- Kryn Romijn: 400m
Seuns o/17:
- Tyrone Berning: 400m, 400m Hekkies, Hoogspring
Dogters O/15:
- Marlioné Erasmus: 4 x 200m Aflos
- Elizma Swart: Gewigstoot, Diskus
- Mikaela Hand: Gewigstoot, Diskus
Dogters O/17:
- Mia Steenkamp: 400m
- Mia Davel: 400m Hekkies, Hoogspring
Die atlete gaan onderskeidelik aan die volgende Suid-Afrikaanse atletiekbyeenkomste deelneem op die volgende datums:
SA Skole: 15-18 Maart te Germiston
ASA: 31 Maart tot 3 April te Potchefstroom
SA aflosbyeenkoms: 29-30 April
Baie geluk Erries, en sterkte met die byeenkomste. Ons glo en vertrou dat julle groot hoogtes sal bereik tydens hierdie geleenthede.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za