)

Tennis – Hoërskool Ermelo tennisspelers by Mpumalanga-proewe

Tennis. Drie talentvolle Errie-tennisspelers het op Vrydag en Saterdag 21-22 Januarie aan die Mpumalanga Tennis proewe te Middelburg deelgeneem. 

Wianke Cloete, Elizma Swart en Dick Rouillard het die Erries se naam hoog gehou en uitstekend gevaar.  Alhoewel Dick nou eers o.14 is, behaal hy ‘n sesde plek in die o.15 ouderdomsgroep.  Wianke en Elizma neem albei ook in die o.15 afdeling deel en behaal onderskeidelik ‘n sewende/agste en ‘n negende/tiende plek. Uitspele het ongelukkig nie plaasgevind nie. 

Hoërskool Ermelo is trots op hierdie drie Errie-tennisspelers wat hul elk uitstekend van hul taak gekwyt het.

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal