)

VCSV Kringleier Seminaar – Hoërskool Aliwal-Noord woon seminaar by

VCSV Kringleier Seminaar. Die 2022 Kringleiers van ANHS het Saterdag, 22 Januarie, ‘n seminaar bygewoon. Dit het plaasgevind by die Toll In Herberg op die oewer van die Kraairivier. Dit was ‘n prentjie-mooi dag en die pragtige gasteplaas was die ideale plek om kwaliteit tyd deur te kon bring met ons Skepper.

The theme of the day was “Following in the Footsteps of Jesus.” Wonderful insights were reached as to how walking in humility is something we all need to strive for. Daar was speletjies gespeel, Bybelstudie gehou, lofliedere was gesing en boereworsrolle was gebraai. Die hoogtepunt van die dag was die stiltetyd wandel. Die leerders het deur die populierbos gewandel met die geritsel van die wind deur die blare en die magtige rivier wat oor die rotse rol as metgesel.

It truly was a blessed day and we look forward to following in the footsteps of Jesus in 2022.

Foto’s verskaf

More school news: https://schoolsthatrock.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal