Akademie. Selfs al het 2021 ook baie uitdagings gehad, is ANHS steeds ongelooflik trots op die akademiese presteerders. Alies vereer die Top 10 leerders per graad. Hulle sê ook geluk aan elke leerder wat hulle eie persoonlike doelwitte bereik het of die wat hul punte verbeter het. Elke verbetering is ‘n persoonlike oorwinning en maak alle onderwysers se hart so trots!
Graad 8: 1. Jani Louw; 2. Franco Greyling; 3. Nico Louw; 4. Ilné Prinsloo; 5. Hylissa Viljoen; 6. Mihlali Mzuzu; 7. Anmari du Toit; 8. Kylie Webber; 9. Chesney Williams; 10. Masego Mphatswe
Graad 9: 1. Cody Joubert; 2. Lohan Greyverstein; 3. Jana Schoeman; 4. Jané van der Walt; 5. Anli Germishuizen; 6. Francois van Niekerk; 7. Stefan Bothma; 8. Bianca Vorster; 9. Caelin Nortje; 10. Erik Coetzer
Graad 10: 1. Nyakallo Seema; 2. Cassidy du Plessis; 3. Marnus Snyman; 4. Saskia Naudé; 5. Christoph van Jaarsveld; 5. Mychaela Davy; 7. Mathys van der Vyver; Kayla Stephenson; 9. Elreece Maritz; 10. Monique Weitz; 10 Sinclair Wright
Graad 11: 1. Wium Smit; 2. Janco Labuscagnie; 3. Benathi Beje; 4. Henco Vorster; 5. Milani Mdwaba; 6. Buhle Moyakhe; 7. Robert Orrock; 8. Sibongile Mhlontlo; 9. Anica Pretorius; 10. McKayla Jacobs
“One key quality of all global achievers is that, they keep improving day after day. They set standards that they keep surpassing year after year.” ― Israelmore Ayivor, Become a Better You.
Foto’s verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za