)
Hoëveld Tennisliga – Vyf Errie-tennisspanne as Ligawenners gekroon

Hoëveld Tennisliga. Agt Errie-tennisspanne het op 10 en 11 Augustus aan die Hoëveld-tennisliga in Secunda deelgeneem. Die deelnemende skole in hierdie liga is Hoërskool Standerton, Hoërskool Ermelo, Hoërskool Oosterland, Curro,…

Noordvaal Hokkie Uitspele – Erries spanne vaar indrukwekkend

Noordvaal Hokkie Uitspele. Alvier Hoërskool Ermelo se dogtershokkiespanne het vanaf 5 tot 9 Augustus aan die Noordvaal hokkie uitspele toernooi deelgeneem.  Die o.14A’s en eerstespan was in Potchefstroom by NWU.…

Debat – Vier EHS debatspanne dring deur na Con Spirito Semfinaal

Debat – Sewe debat spanne van Hoërskool Ermelo (2 Junior- en 5 Seniorspanne) het aan die jaarlikse Con Spirito-debatkompetisie uitdunne deelgeneem. Die provinsiale uitdunne het plaasgevind op Vrydag en Saterdag…

Atletiek SA – Drie Erries deel van Top Tien in Suid-Afrika

Atletiek SA. Die mees onlangse statistiek van Atletiek SA is bekend gemaak. Volgens Atletiek SA is drie leerders van Hoërskool Ermelo deel van die top tien atlete in Suid-Afrika, in…

Krieket – Erries staan uit by LPL-liga

Krieket – Twee leerders van Hoërskool Ermelo, Adam en Rian Barnard, het ‘n gawe vir krieket. Hulle hou die Erries se naam besonder hoog op die krieketveld. Hulle is gekies…

Errie Rugbydroom – Word op ys geplaas tot 2023

Errie Rugbydroom. Die Errie-rugbydroom is op op ys geplaas tot 2023. Die o.15A- en eerste-rugbyspanne van Hoërskool Ermelo moes die knie buig teen die spanne van Hoërskool Merensky in Tzaneen.…

Noordvaal Hokkie – Hoërskool Ermelo naaswenners

Noordvaal Hokkie. Hoërskool Ermelo se Eerstespan hokkiedogters het tweede geëindig in Noordvaal. Die Erries het ongelukkig die finaal teen Hoërskool Waterkloof verloor. EHS is besonder trots op hierdie puik prestasie…

SA Boerperde – Simoné Jacobsz skitter by SA Kampioenskap

SA Boerperde. Simoné Jacobsz, leerder van Hoërskool Ermelo, het deelgeneem aan die SA Boerperde se Suid-Afrikaanse-kampioenskap. Die kampioenskap het in Parys se Afridome plaasgevind. Simoné behaal gedurende die kampioenskap tien…

Krieket – Errie skop krieketseisoen af

Krieket – Hoërskool Ermelo se eerste- en o.16-krieketspan het op Vrydag 29 Julie hul krieketseisoen afgeskop.  Dié twee krieket spanne vorm hierdie jaar deel van die sogenaamde “Super-Liga” en het…

Mpumalanga Skolegholfliga – Hoërskool Ermelo vaar goed

Mpumalanga Skolegholfliga. Hoërskool Ermelo se C-gholfspan het Maandag, 1 Augustus, aan die Mpumalanga Skolegholfliga-finaal deelgeneem. Die finaal het by Walker Park Gholf Klub, Evander, plaasgevind.  Rynard Herholdt, Leo Luyt, Zané…

Rugby – Erries voer botoon in Noordvaal-uitdunrondte

Rugby – Drie rugby spanne van Hoërskool Ermelo het op Saterdag, 30 Julie deelgeneem aan die grootskole uitdunrondte vir 2022 se Noordvaal-kompetisie. Die o.15A-rugby span het kookwaterrugby gespeel en koning…

Mpumalanga Hengel – Danté van der Bank in A Hengelspan

Mpumalanga Hengel. Danté van der Bank is ‘n leerder van Morgenzon Landbou Akademie. Hy is gekies vir die Mpumalanga O.19 A hengelspan. Dié span gaan gedurende Desember aan die die…

Mpumalanga Hokkie Uitspele – EHS dogtershokkie neem voortou

Mpumalanga Hokkie Uitspele. Op Vrydag en Saterdag 22 en 23 Julie het Hoërskool Ermelo se A-dogtershokkiespanne deelgeneem aan die Mpumalanga hokkie uitspele. Die dogters het uitsonderlike hokkie gespeel. Die tellings…

NWU Top 30 atletiekbyeenkoms – Hoërskool Ermelo Atlete gekies

NWU Top 30 atletiekbyeenkoms. Hoërskool Ermelo is besonder trots op hul sestien leerders wat gekies is om op 21 en 22 Oktober aan die NWU Top 30 atletiekbyeenkoms te gaan…

Jimmy Stonehouse – Hoërskool Ermelo kry besoek van Pumas

Jimmy Stonehouse. Dit was vir die Erries ’n besondere voorreg om mnr Jimmy Stonehouse, asook lede van die Puma-afrigtingspan by EHS te verwelkom op Vrydag 22 Julie. Hoërskool Ermelo is…

EHS Gholftoer – Hoërskool Ermelo Gholftoer na Wildekus

EHS Gholftoer. Gedurende die afgelope vakansie het Hoërskool Ermelo se gholfspelers ‘n gholftoer onderneem na die Wildekus.  Die Errie-gholfers het Dinsdag, 28 Junie, na hul bestemming vertrek. Die EHS GHolftoer span…

AVS-Hoëveld Bokkiespanne – EHS uitstekend verteenwoordig

Op 2 Julie het leerders van regoor die Hoëveld, wat gekies is vir die onderskeie AVS-Hoëveld-Bokkiespanne, in Volksrust ’n seremonie bygewoon. Daar het elke speler hul klere ontvang. Hulle is…

Mpumalanga Eagles hokkie – Morgenzon Landbou spog met kaptein

Mpumalanga Eagles hokkie. Mporgenzon Landbou Akademie is baie trots op Dominique Steyn. Sy is gekies as kaptein vir Mpumalanga Eagles 0/18 hokkiespan. Die Mpumalanga Eagles O/18 hokkie span het in…

Pumas Rugbyspan – NHS wens Pumas geluk met Curriebeker

Pumas Rugbyspan. Die Airlink Pumas rugbyspan het op 25 Junie 2022 geskiedenis gemaak toe hulle die Curriebeker-finaal teen die Griekwas, op hul tuisveld in Kimberley, met 26-19 gewen het. Hoërskool…

Mpumalanga Eagles Hokkie – Jalinri Etsebeth gekies as doelwagter

Mpumalanga Eagles Hokkie. Jalinri Etsebeth, leerder van Morgenzon Landbou Akademie, is gekies as die doelwagter vir die 0/12 Mpumalanga Eagles hokkie span. Die span het deelgeneem aan die Mpumalanga streekstoernooi…

Mozzieweek Krieket – Krieket Uitslae van 14 Julie

Mozzieweek Krieket. Die uitslae tussen Potchefstroom Volkskool vs Jeppe High School; Hoërskool Waterkloof vs Hoërskool Nelspruit; Hoërskool Menlopark vs Potchefstroom Gimnasium; Centurion High School vs Bishops College; Midstream College vs…

Dream Team Krieketspan – Hoërskool Secunda leerders in span

Dream Team Krieketspan. Ses van Hoërskool Secunda se krieketspelers is een van die dae in Nieu-Seeland. Hoërskool Hans Merensky se krieketweek het baie goed verloop en Hoërskool Secunda is baie…

Skole Liga Hengel – Errie-hengel vaar goed tydens skole-liga

Skole Liga Hengel. Op ’n yskoue Saterdag, 16 Junie, het Hoërskool Ermelo se hengelaars aan nog ’n skole-liga hengel byeenkoms deelgeneem. Die visse was skaars, maar die Erries het steeds…

Skiet Kompetisie – Hoërskool Ermelo vaar goed

Skiet Kompetisie. Die Errie-skuts het aan die vyfde prys skiet kompetisie van die jaar deelgeneem en die skuts het weereens baie goed geskiet. Ses van die Erries het hul persoonlike…

Cross Country – EHS athletes represent MPU team

Cross Country – Five athletes from Hoërskool Ermelo represented the Mpumalanga team at the Inter Provincial Cross Country Championships. This event took place on 4 June 2022 at Zonderwater Prison…

Western Games – Christo Mons van Morgenzon Landbou presteer

Western Games. Christo Mons van Morgenzon Landbou Akademie, Mpumalanga, het die naweek van 11 en 12 Junie aan Western Games deelgeneem by Sawmga Bethal. Hy het die volgende prestasie behaal…

Rugby – EHS-Rugby oorheers tydens MPU-finaal

Rugby -Hoërskool Ermelo se rugbyspanne het die MPU finaal met hul rugby oorheers. Die o/15A-rugby span het te staan gekom teen HTS Witbank. Na ‘n stryd wat die hele skare…

Hokkie – EHS-seunshokkie sluit seisoen af teen Evander

Hokkie – Hoërskool Ermelo se seuns hokkie het ‘n ongelooflike seisoen beleef. Elke Woensdagmiddag het die groep seuns Errie-guts getoon en as hokkiespan van krag tot krag gegaan. Hoërskool Ermelo…

SANESA Qualifier – EHS Ruiters presteer op Badplaas

SANESA Qualifier. Drie Errie-ruiters, Elizca Lotz, Helené Lotz en Joané van Zyl het op 21 en 22 Mei aan die SANESA QUALIFIER 3 te Badplaas deelgeneem. Elizca Lotz, met haar…

MPU Rugby uitspele – Hoërskool Ermelo spanne vaar goed

MPU Rugby uitspele. Saterdag, 4 Junie, was Hoërskool Ermelo se rugbyvelde die tuiste vir die MPU Rugby uitspele finale van die B-liga en die semifinale van die A-liga van die…

Hoëveld Gholf-liga – Hoërskool Ermelo presteer by Hoëveld-liga

Hoëveld Gholf-liga. Hoërskool Ermelo se gholfspanne het die afgelope seisoen goed gevaar. Die Erries kon vier spanne inskryf vir die Hoëveld-Gholf-liga wat oor vier rondes (Volksrust, Piet Retief, Bethal en Ermelo)…

EHS-Seunshokkie – Hoërskool Ermelo vs Ligbron Akademie vir Tegnologie

EHS-Seunshokkie. Op 1 Junie het ‘n groot liga-kragmeting plaasgevind tussen EHS-Seunshokkie en Ligbron Akademie van Tegnologie se seunshokkie op EHS se Astro. Die o/16-span het ongelooflike Errie-guts getoon en bewys…

Wedstryde – Trots dryf Erries bo en behalwe passie tot oorwinnings

Wedstryde – In Hoërskool Ermelo se wedstryde teen Rob Ferreira het trots, bo en behalwe Erries se passie die deurslag gegee. Dié fenominale wedstryde het plaasgevind op Saterdag 28 Mei.…

AVS-bokkiespanne – 69 Leerders van Hoërskool Ermelo gekies

AVS-bokkiespanne. Hoërskool Ermelo is besonder trots om nege-en-sestig leerders te hê wat gekies is as deel van verskeie AVS-bokkiespanne. Netbal Vir die o/14-netbalspan is die volgende dogters gekies: Joané van…

Seunshokkie – EHS voer die botoon teen vs Highveld Park

Seunshokkie. Hoërskool Ermelo se eerstespan seunshokkie het op Woensdag 25 Mei uitstekende spel, vaardighede en spanwerk teen Highveld Park van Secunda ten toon gestel. EHS se spelers het skouspelagtige doele…

EHS Dogtershokkie – Hoërskool Ermelo se 1ste span kry nuwe uitrustings

EHS Dogtershokkie. Die Hoërskool Ermelo KS Clothing Eerstespan hokkiedogters het pas nuwe uitrustings ontvang. Met die ontvangs van hul nuwe uitrustings, was die dogters baie opgewonde en dankbaar. Meer skolenuus:…

EHS Seunshokkie – Hoërskool Ermelo vs Curro Secunda

EHS Seunshokkie. ‘n Strawwe wedstryd tussen EHS en Curro Secunda se o/16-span seunshokkie, is op Woensdag, 11 Mei, op EHS se astro gespeel. Alhoewel die Erries vele pogings aangewend het…

Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Danel Olivier

Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Danel Olivier. Danel is die kaptein van Hoërskool Ermelo in Mpumalanga se 1ste meisies hokkiespan. Sy teken…

EHS Biokineticist – Hoërskool Ermelo welcomes Reino Muller

EHS Biokineticist. Hoërskool Ermelo is excited to welcome Reino Muller, the new Biokineticist at the Hoërskool Ermelo gymnasium. After his school career in Hoërskool Evander, Reino obtained his BA (HMS)…

Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Rynard Herholdt

Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Rynard Herholdt. Rynard is die kaptein van Hoërskool Ermelo in Mpumalanga se 1ste seuns hokkiespan. Hy…

Hokkie – Hoërskool Ermelo se hokkie seuns deel van MPU-oefengroep

Hokkie – Seuns van Hoërskool Ermelo se hokkiespanne is gekies as deel van die Mpumalanga oefengroep. Op Donderdag 28 April het die tweede rondte vir die Mpumalanga seunshokkieproewe plaasgevind. Armand…

Rugby – Hoërskool Ermelo se seuns gekies vir die Puma-rugbyspanne

Rugby – Hoërskool Ermelo is baie trots op hulle rugby seuns wat gekies is vir die onderskeie Puma rugbyspanne. Die volgende rugby spelers is gekies: o/16 Akademie-span Nardus de Wet…

Hokkie – Hoërskool Ermelo se dogters gekies vir MPU-oefenspanne

Hokkie – Hoërskool Ermelo is baie trots op hulle hokkie dogters wat gekies is vir die oefenspanne vir Mpumalanga. Die o/14 Hokkie groep is: Marlioné Erasmus Elizca Lotz Danisia Badenhorst…

SASAPD – Frané Swart van Hoërskool Ermelo skitter

SASAPD. Frané Swart, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, het aan die SASAPD (South African Sport Association for the Physically disabled) deelgeneem. Frané het in al drie haar items tweede geëindig,…

ASA-aflos-kampioenskappe – EHS Atlete blink uit

ASA-aflos-kampioenskappe. Vier atlete van Hoëskool Ermelo het 29 en 30 April aan die ASA-aflos-kampioenskappe in Sasolburg deelgeneem. Die vier skitterende atlete is Mia Davel, Mia Steenkamp, Kryn Romijn en Marlioné…

Seuns Hokkie – EHS-seunshokkie oorwin Secunda

Seuns Hokkie. Op Dinsdag, 26 April, het EHS se o/16-seuns hokkie span teen Hoërskool Secunda se o/16B-span te staan gekom. EHS se span toon ongelooflike veggees en spanwerk. EHS het…

MPU Netbal – Drie EHS Netbaldogters gekies

MPU-Netbal. Die Erries is besonder trots op die drie netbaldogters wat gekies is vir die onderskeie Mpumalanga-netbalspanne: o/15: Tharina Viljoen o/16: Hayley van der Walt o/17: Zinhle Mkonza Baie sterkte…

Skaak – Erries geniet dit weer om skaak te speel

Skaak – Hoërskool Ermelo se skaakspelers het dit geniet om weer hul skaakstukke uit te pak. Hulle het na bykans drie jaar weer uiteindelik agter die skaakborde ingeskuif. Op 20…

Wintersport – EHS behaal gemengde welslae

Wintersport. Hoërskool Ermelo sportspanne het gemengde welslae behaal tydens hul wintersport byeenkomste. Op Woensdag, 20 April, het die eerstespan seunshokkie te staan gekom teen Hoërskool Standerton. Die Erries het die…