EHS Dogtershokkie. Die Hoërskool Ermelo KS Clothing Eerstespan hokkiedogters het pas nuwe uitrustings ontvang. Met die ontvangs van hul nuwe uitrustings, was die dogters baie opgewonde en dankbaar.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf