)

You are sponsoring

EHS Dogtershokkie - Hoërskool Ermelo se 1ste span kry nuwe uitrustings

EHS Dogtershokkie. Die Hoërskool Ermelo KS Clothing Eerstespan hokkiedogters het pas nuwe uitrustings ontvang. Met die ontvangs van hul nuwe uitrustings, was die dogters baie opgewonde en dankbaar. Meer skolenuus:…