Wintersport. HoĆ«rskool Ermelo sportspanne het gemengde welslae behaal tydens hul wintersport byeenkomste. Op Woensdag, 20 April, het die eerstespan seunshokkie te staan gekom teen HoĆ«rskool Standerton. Die Erries het die ligawedstryd gewen met ān telling van 5 ā 2.
Op Vrydag, 22 April, speel albei seunshokkiespanne van EHS teen HTS Middelburg in ān vriendskaplike wedstryd. Die o/16-span verloor die stryd met 0 ā 3. EHS se eerstespan eindig gelykop met een doel elk.
Die dogtershokkie se tweedespan het ook hul wedstryd teen HTS Middelburg gespeel op Vrydag 22 April. Hulle het as oorwinnaars van die veld gestap met ān besondere telling van agt doele teenoor nul.
Op Saterdag, 23 April, was dit die res van die hokkiedogters se beurt om hul man te staan teen HTS Middelburg. Hierdie span het uitstekend gevaar. Die uitslae is as volg:
- o/14A-span wen 6 ā 0
- o/15A wen 1 ā 0
- o/16A verloor 0 ā 2
- Hoƫrskool Ermelo KS Clothing Eerstespan dogtershokkie wen met vyf doele teenoor nul.
EHS se rugbyspanne behaal gemengde welslae:
- o/14A-span verloor 7- 15,
- o/14B-span verloor 0-48
- o/15A-span verloor 7-36
- o/15B-span verloor 5-27
- o/16A-span wen met 24 punte teenoor 15
- o/16B-span verloor met 5-26
- EHS se derde span verloor met 5 -13
- tweedespan wen, na ān harde stryd, met ān telling van 22-19
- die eerstespan verloor ongelukkig met twaalf punte teenoor 33.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf