)

“Onderwêreld” – Vermaak leerders by EHS-Oudtorium

“Onderwêreld.” EHS was vanjaar weer bevoorreg om as gasheerskool op te tree vir die opvoering van die matrieks se voorgeskrewe werk “Onderwêreld” deur Fanie Viljoen. Die regie is waargeneem deur bekende akteur en regisseur André Stoltz.

Die geselskap van dié produksie bestaan uit Arno Horn, Stefan van Niekerk, Morné Visser, Beate Opperman, Xander Goosen en Jaco Schoeman. Pierre Retief is die tegniese regisseur.

Vir al die leerders was dit ‘n besondere voorreg om die produksie te kon beleef. Al die skole is dit eens dat dit ‘n opvoering van hoogstaande gehalte was. Die geselskap is staande toegejuig!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal