)

Hokkie – EHS-seunshokkie sluit seisoen af teen Evander

Hokkie – Hoërskool Ermelo se seuns hokkie het ‘n ongelooflike seisoen beleef. Elke Woensdagmiddag het die groep seuns Errie-guts getoon en as hokkiespan van krag tot krag gegaan.

Hoërskool Ermelo se seunshokkie het ‘n ongelooflike seisoen beleef. Elke Woensdagmiddag het die groep seuns Errie-guts getoon en as span van krag tot krag gegaan.

Die seisoen is afgesluit op ‘n hoogtepunt met hokkie wedstryde teen Hoërskool Evander op Hoërskool Ermelo se Astro.

Erries se o/16-seuns het baie goed gespeel, maar ongelukkig vir die Erries het die wedstryd 3 – 4 in Evander se guns geëindig.  Die doelskieters was Andrew Steyn, Victor Burgers en Kryn Romijn met elk een doel. Stiaan van den Heever is aangewys as speler van die wedstryd.

EHS is besonder opgewonde oor hierdie hokkie span, wat meestal uit o/14 spelers bestaan het. Daar is baie potensiaal en toekoms vir seunshokkie in EHS. Die Erries sien met groot afwagting uit na die 2023 seisoen!

EHS se eerste hokkie span wedstryd was ‘n gelykop stryd en alhoewel Evander tweede in die liga lê, kon hulle slegs twee doele teen EHS aanteken. Die wedstryd eindig 1 – 2 in Evander se guns. CJ van Huysteen het EHS se doel geskiet en die spelers van die wedstryd was Marnus Marx en Walter van der Walt.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal