)

Rugby – Hoërskool Ermelo se seuns gekies vir die Puma-rugbyspanne

Rugby – Hoërskool Ermelo is baie trots op hulle rugby seuns wat gekies is vir die onderskeie Puma rugbyspanne.

Die volgende rugby spelers is gekies:

o/16 Akademie-span

  • Nardus de Wet
  • Carel Jacobsz
  • Franco Ludwig

Vir die 0/18 Akademie week is die volgende speler gekies:

  • Ignus Ferreira

Hoërskool Ermelo is trots om leerders wat presteer op alle vlakke te hê en dié is geen uitsondering nie.

Welgedaan, seuns, en geniet die ervaring wat op jul wag.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal