)

Hokkie – Hoërskool Ermelo se dogters gekies vir MPU-oefenspanne

Hokkie – Hoërskool Ermelo is baie trots op hulle hokkie dogters wat gekies is vir die oefenspanne vir Mpumalanga.

Die o/14 Hokkie groep is:

  • Marlioné Erasmus
  • Elizca Lotz
  • Danisia Badenhorst
  • Talitha Cronje
  • Sunick Badenhorst.

o/16 hokkie groep:

  • J’Lee Willemse

Vir die o/18 hokkie groep is die volgende dogters gekies

  • Mia Steenkamp
  • Jaclyn Venter
  • Inge Greyling

Die Erries is trots op dié hokkie dogters en wens elkeen ‘n lekker ervaring toe.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal