Mpumalanga Eagles hokkie. Mporgenzon Landbou Akademie is baie trots op Dominique Steyn. Sy is gekies as kaptein vir Mpumalanga Eagles 0/18 hokkiespan. Die Mpumalanga Eagles O/18 hokkie span het in Tzaneen deelgeneem waar hulle 6 wedstryde gespeel het. Die span het een wedstryd gewen, twee gelykop gespeel en drie wedstryde verloor. Dominique is ook gekies as speler van die wedstryd.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf