Hokkie. Die eerste seuns hokkie span van Laerskool Kruinsig in Kemptonpark, het vandag hulle eerste liga gespeel en as wenners uit die stryd getree. Die telling was 3-0. Hierdie skitterende span het beslis ‘n goeie begin vir hul seisoen!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://laerskoolkruinsig.co.za/
Foto verskaf