NWU Top 30 atletiekbyeenkoms. Hoërskool Ermelo is besonder trots op hul sestien leerders wat gekies is om op 21 en 22 Oktober aan die NWU Top 30 atletiekbyeenkoms te gaan deelneem.
Die Erries wat aan die NWU Top 30 atletiekbyeenkoms gaan deelneem:
Dogters: Mia Steenkamp, Elizma Swart, Mia Davel, Michaela Hand, Tilana Uys, Elizca Lotz, Marlioné Erasmus en Tharina Viljoen.
Seuns: Kryn Romijn, Pierre Duvenhage, Prince Nkosi, Luan Greyling, Waylan Meyer en Adriaan Davel, Bongmusa Vilakazi en Tyrone Berning.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf