)

Senior Afrikaanse Olimpiade – Paul Roos Gimnasium presteer

Senior Afrikaanse Olimpiade. Vanjaar het veertig Paul Roos-leerders vir die Senior Afrikaanse Olimpiade Huistaal en Eerste Addisionele Taal Olimpiade, wat op 20 Mei plaasgevind het, ingeskryf.

Die volgende prestasies is behaal:

  • Jan Lutz (gr. 11) het in die Huistaal afdeling 10 de in die Wes-Kaap gekom.
  • Jethro Phillips (gr. 12) 17de in die Eerste Addisionele Taal afdeling in die Wes-Kaap.
  • William Louw (gr. 11) 1 ste in die Eerste Addisionele Taal afdeling in die Wes-Kaap met ʼn gemiddeld van 92% . William wen ook ʼn kontantprys.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal