)

Seunshokkie – EHS voer die botoon teen vs Highveld Park

Seunshokkie. Hoërskool Ermelo se eerstespan seunshokkie het op Woensdag 25 Mei uitstekende spel, vaardighede en spanwerk teen Highveld Park van Secunda ten toon gestel.

EHS se spelers het skouspelagtige doele geskiet en die sege 5-1 beklink. Die doelskieters was Raees Tikly en Marnus Marx wat elk onderskeidelik twee doele aangeteken het asook Gedeon Boersema wie se vaardige stok nog ‘n doel in die Erries se guns beklink het. Marnus Marx is aangewys as die speler van die wedstryd.

EHS is trots op julle en jul mooi sportmangees.

Foto’s Links: Marnus Marx. Regs: Marius Nel

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal